Welcome
http://www.youtube.com/watch?v=wfefzMpCxKg
http://www.youtube.com/watch?v=hpX9TPykvJU
Welcome to my web-site! I am honoured and excited to share who I am and what I do with you!
Latest Publications
Koelkop |
Mentally Tough |
![]() |
![]() |
| In Koelkop deel Jannie meer as 18 jaar se ervaring as Sportsielkundige en baie meer jare as deelnemer in kompeterende sport sy kennis en ervaring oor geestelike taaiheid (Mental toughness). Dit is ‘n uiters praktiese boek met werkstukke aan die einde van elke hoofstuk. Die doel van die boek is om die leser toe te rus met vaardighede oor geestelike taaiheid (om koelkop te wees in druk-situasies) en om jou uit te daag om die uitdagings wat jy in die gesig mag staar op ‘n meesterlike wyse te bemeester. Dit is ‘n baie motiverende boek wat deel moet wees van elke sportman se lewens-pakkie… Dit is nie net gerig op sport nie, maar ook op elke ander aspek van die lewe! | In Mentally Tough Jannie shares more than 18 years experience as Sport Psychologist and many more years of personal involvement in competition sport his knowledge and understanding of what it takes to be Mentally tough. It is a practical book with clear guidance and practical tasks to do after every chapter. The purpose of this book is to equip the reader with skills to learn to become mentally tough in situations of pressure and to challenge you to master the challenges we all will face in life with grace and authority. It is a very motivational book which should be part of every sports-person’s life-package. It is however not only focused on sport, but is applicable on every aspect of life! |






