Wen Covid Mentally Video Reeks

Wees koelkop tydens uitdagings in jou lewe.
10 Sessies @ 6 – 9 min elk
Kontak Jannie Putter vir meer inligting @ office@jannieputter.co.za

Sessie 1 - Kyk terug

Sessie 2 - Begin en beweeg vorentoe!

Sessie 3 - Kry jou "mind-set"

Sessie 4 - Jou huis - jou werksplek?

Sessie 5 - Jy moet sosialiseer (kuier)

Sessie 6 - Wees kreatief

Sessie 7 - Gee uitdagings 'n nuwe naam!

Sessie 8 - Fisieke kontak

Sessie 9 - Beheer die tema van jou dag

Sessie 10 - Maak slapende honde wakker